Nuus

’n Tasvol Tunes by die Atterbury Teater

MAY 16, 2016 by Dev

Kom wees deel van ’n wonderlike vars en unieke produksie, waar ’n wereld vol woorde en wysies mekaar ontmoet. Ek gaan oorspronklike werke, asook getoonsette gedigte deur skrywer, Cas de Villiers sing.

Daar is ook vele ander gaskunstenaars wat deelmaak van hierdie ongelooflike produksie. Top kunstenaars soos Jak de Priester, Les Javan en akteur Nic de Jager sluit by my aan op die verhoog. Ek is ook opgewonde om die verhoog met ongelooflike musikante soos Werner Ferreira, Jaconell Mouton en Mauritz Lotz te deel.

Hierdie is ’n uitsonderlike oomblik op die verhoog. Kaartjies is nou beskikbaar by Computicket. Klik hier en koop kaartjies.

1 Comment

  • Reply

    Mr WordPress

    May 16, 2016 at 7:35 am

    Hi, this is a comment.
    To delete a comment, just log in and view the post's comments. There you will have the option to edit or delete them.

LEAVE A REPLY