Nuus

Ek gaan na Nieu-Seeland

JULY 4, 2016 by Content

Afrikaans is Lekker 2016.

Ek is so opgewonde oor hierdie nuus wat ek met julle kan deel. Oktober gaan ek toer saam met Adam Tas, Anton Goosen en David Fourie in Nieu- Seeland en dit gaan beslis ‘n groooot fees wees!!!! So lyk ons dagboek vir al ons vertonings daar:

  • Brisbane op 22 Oktober
  • Sydney op 23 Oktober 2016
  • Auckland op 24 Oktober 2016
  • Adelaide 28 Oktober 2016
  • Perth 29 Oktober 2016
  • Melbourne 30 Oktober 2016

Besprekings behoort teen middel Julie oop te wees, so hou my sosiale media dop.

Ek hoop dat ek baie Suid-Afrikaners sal sien by ons vertonings.

Dankie SA Events vir hierdie ongelooflike reis wat voorlê!!!

LEAVE A REPLY