Nuus

Eerste enkelsnit op die lug

NOVEMBER 17, 2014 by Dev

Ek kan met opgewondenheid aankondig dat my heel eerste enkelsnit, Tyd vir die heel eerste keer op RSG tydens Amoré Bekker se program vrygestel gaan word. Hou die spasie dop vir meer inligting.

Die wat nie so lank kan wag vir die album kan eksklusief hier luister na nie een nie, maar twee van die liedjies op my album wat in Junie op die rakke sal wees.

Luister gerus na die liedjies hier onder:

Marmer Oë

Die Skoonste Dinge

LEAVE A REPLY