Nuus

Chriskras ’n hoogtepunt

NOVEMBER 17, 2014 by Dev

Nadat Chris Barnard in 1967 as joernalis by Die Huisgenoot begin werk het, het hy bekendheid verwerf met sy rubriek Chriskras.

Die vertellings uit dié drie bundels wat daaruit gespruit het, deur Paul Eilers vertolk. Ek het die musiek daarvan gedoen en die produksie is na die KKNK geneem in 2015. Dit was verseker een van my hoogtepunte in my loopbaan.  

Ons het ook saam in Verraaiers gewerk en Stuur Groete aan Mannetjies Roux.

1 Comment

  • Reply

    ian

    November 24, 2014 at 11:35 am

    This is only a test.

LEAVE A REPLY